Perceptual experiments on queclaratives in xeiosa

Original Articles

Perceptual experiments on queclaratives in xeiosa

DOI: 10.1080/10118063.1998.9724400
Author(s): J. Jones Research Unit for Experimental Phonology, South Africa , J. Louw Research Unit for Experimental Phonology, South Africa , J.C. Roux Research Unit for Experimental Phonology, South Africa

Abstract

Hierdie artikel volg op die akoestiese analise van stellings en vrae soos vervat in Jones et al. (n.d.). Die fokus val hier op die perseptuele belangrikheid van akoesties relevante meganismes wat gebruik word om stellings en vrae van mekaar te onderskei. Die resultate van perseptuele eksperimente wat uitgevoer is, dui daarop dat luisteraars hul besluit ten opsigte van die vraag- of stellingidentiteit van 'n uitdrukking so vroeg as die eerste sillabe maak. Die hoër toon van die eerste sillabe gee alreeds 'n goeie aanduiding dat 'n vraag volg. Die duur en toon van die voorlaaste sillabe kan egter die perseptuele besluit wat vroeër geneem is óf versterk óf omkeer. Daar is gevind dat die toon en duur van die voorlaaste sillabe van die mees beduidende prosodiese eienskappe is in die onderskeid tussen vrae en stellings.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics