LETTERKUNDIGE VERTAALPROBLEME DUITS/AFRIKAANS

Original Articles

LETTERKUNDIGE VERTAALPROBLEME DUITS/AFRIKAANS

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 11 , issue sup18 , 1993 , pages: 208–222
DOI: 10.1080/10118063.1993.9724497
Author(s): Klaus von Delft Departemant Duits, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die artikel ondersoek die Afrikaanse vertalings van twee Thomas Mann novelles, “Tonio Kröger” (1903) en “Der Tod in Venedig” (1912). Dit die ontleding blyk dit dat die spesifteke vertaalprobleme, en dan inderdaad wanvertalings, aan beide taal- én literatuurkundige faktore te wyte is.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics