Possessive genitives in English: a discourse perspective

Original Articles

Possessive genitives in English: a discourse perspective

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 9 , issue 3 , 1991 , pages: 59–63
DOI: 10.1080/10118063.1991.9723863
Author(s): JohnR. Taylor Language Laboratory, Republic of South Africa

Abstract

'n Diskoersperspektief oor possessiewe uitdrukkings (soos John's car, the president's assassination, last year's election, ensovoorts) in Engels is aangebied. Daar is geredeneer dat die genitiewe nominaal soos 'n soort topic fungeer deurdat die konstruksie se hoofnaamwoord ‘gegrondeer’ word deur die vasstelling van 'n verwysingspunt vanwaar die referent van die hoofnaamwoord makliker geïdentifiseer kan word. 'n Databasis van 240 uitdrukkings geneem uit verskillende tekstipes het die hipotese volledig bewys. Die feit dat die voorkoms van possessiewe uitdrukkings grootliks verskil het na aanleiding van die tekstipe het die spekulasie geregverdig dat kommunikasiesituasies (veral: gesproke versus geskrewe) verskil met betrekking tot die noodsaaklikheid van nominaalgrondiëring.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics