Die invloed van nat grondtoestande op die vrugkwaliteit van appels

Original Articles

Die invloed van nat grondtoestande op die vrugkwaliteit van appels


Abstract

Vrugontledings op appels van bome op gedeeltelik versuipte gronde gedurende die vruggroei-periode het hoër Na- en B- en laer N- en Mg-peile getoon as appels van bome op droër gronde. Die vrugte van nat persele was fermer en het hoër suikerpeile gehad as dié vanaf droër persele. Geen betekenisvolle verskille in omvang van interne verval gedurende koelopberging is gevind nie. Dit blyk dat grondvogbepalings die enigste betroubare metode is om versuipte toestande te identifiseer.

Get new issue alerts for South African Journal of Plant and Soil