DIE AFRIKAANSE VERTALING VAN NEDERLANDSE WERKWOORDE IN N KINDERVERHAAL

Original Articles

DIE AFRIKAANSE VERTALING VAN NEDERLANDSE WERKWOORDE IN N KINDERVERHAAL

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 14 , issue sup33 , 1996 , pages: 99–123
DOI: 10.1080/10118063.1996.9724083
Author(s): M.E. Nelson Departement Klassieke en Semitistiek,

Abstract

In hierdie artikel word 'n beskrywing gegee van die vertaling van werk-woorde in 'n Afrikaanse vertaling van 'n Nederlandse kinderboek. Daar word besin oor die korrelasie al dan nie tussen die Nederlandse en die Afrikaanse vorme. Ten slotte word 'n aantal strategiee vir die vertaling van werkwoorde aan die hand gedoen.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics