The noun class prefixes of dialects in the northern zululand region

Original Articles

The noun class prefixes of dialects in the northern zululand region

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 13 , issue sup27 , 1995 , pages: 143–149
DOI: 10.1080/10118063.1995.9724021
Author(s): S.E. Ngubane Department of Zulu Language and Literature, Republic of South Africa

Abstract

Die noordelike Zoeloeland-streek bestaan uit die Ingwavuma-distrik wat deel vorm van KwaZulu-Natal. Die sprekers van die dialekte in hierdie streek bewoon die land wat Swaziland en Mosambiek begrens. Daar is dus Zoeloe-, Swati- en Tonga-invloede op hierdie variëteite. Die Ingwavuma-dialek is 'n mengsel van Zoeloe en Swati. Tembe, weer, is 'n mengsel van Tonga en Zoeloe. Die Gonde-dialek bevat elemente van Lala, Tonga, Swati en Zoeloe. Die Gonde-dialek word hoofsaaklik deur vroue gepraat. Die mans wil hulle nie met die taal assosieer nie, want hulle voel dit is minderwaardig.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics