Possessives and the Learnability Problem

Original Articles

Possessives and the Learnability Problem

DOI: 10.1080/10118063.1993.9724480
Author(s): JohnR. Taylor Language Laboratory, Rep. of South Africa

Abstract

Generaliewe taalkundiges verwys dikwels na die sogenaamde “leerbaarheids-paradoks”. Die beginsels wat deur generaliewe grammatika gepostuleer word, word veronderstel om 'n aspek van 'n moederspreker se linguistiese kennis te verteenwoordig. Tog is die beginsels so abstrak, dot daar nie na regie geargumenteer kan word dat hulle geleer kan word deur die waarneming van linguistiese data nie. Die oplossing is om voor te stel dat die beginsels nie hoef geleer te word nie, aangesien hulle geneties oorgedra word.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics