Polisemisasiepatrone in die Engelse voorstelsels

Original Articles

Polisemisasiepatrone in die Engelse voorstelsels

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 10 , issue 4 , 1992 , pages: 201–209
DOI: 10.1080/10118063.1992.9724461
Author(s): JohnR. Taylor Language Laboratory, Republic of South Africa

Abstract

Voorsetsels in Engels is van die leksikale items wat die meeste polisemiese waardes bevat. In hierdie artikel hanteer ek nie die spektrum van betekeniswaardes van 'n enkele voorsetsel nie, maar fokus op die uitbreiding van betekenis wat voorsetsels as 'n klas kan ondergaan. Alhoewel sommige voorsetsels hoogs idiosinkraties optree, vertoon die klas 'n hoogs sistematiese optrede deurdat dieselfde soort seman-tiese uitbreiding by verskillende voorsetsels aangetref word.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics