'n Funksionele analise van die taal van die voornemende skoolbeginner: 'n longitudinale studie

Original Articles

'n Funksionele analise van die taal van die voornemende skoolbeginner: 'n longitudinale studie

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 6 , issue 3 , 1988 , pages: 1–13
DOI: 10.1080/10118063.1988.9724429
Author(s): E. Alant Departement Spraakheelkunde en Oudiologie, , S.M. Beukes Departement Spraakheelkunde en Oudiologie,

Abstract

Die gespreksvaardighede van nie-standaardsprekende kinders word bespreek aan die hand van Dore (1977) se kategorieë. Na aanleiding van die data van dieselfde kinders op voorskoolse vlak en na ongeveer 'n jaar in die junior primêre skool word gevind dat daar nie 'n noemenswaardige verskil in funksionele kategorieë voorkom nie, behalwe in die kinders se gebruik van vrae waarin om verduideliking gevra word. Die verband tussen skolastiese presta-sie en interaksievaardighede word ook aan die orde gestel.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics