Devokalisasie in Xhosa: 'n herinterpretasie

Original Articles

Devokalisasie in Xhosa: 'n herinterpretasie

DOI: 10.1080/02572117.1990.10586842
Author(s): H. , S.P. Brand Departement Xhosa, Republick van Suid-Afrika , J.C. Roux Departement Afrikatale, Republick van Suid-Afrika

Abstract

Die term devokalisasie word dikwels gebmik in die beskrywings van die intervokaliese stopkonsonantc /bh/. /d/ en /g/ in Xhosa. Fonetiese beskrywings van hierdie stopkonsonante het 'n aantal diskrepansies blootgelê wat deur middel van 'n verskeidenhcid rekenaargebaseerde tegnieke ontleed is. Rckenaarondersteunde fonetiese data sal verskaf word wat sal bewys dat dit 'n oorvcreenvoudiging is om hierdie verskynsel te beskryf en te verklaar bloot in terme van een parameter naamlik (stem), maar dal ander faktore ook in ag geneem behoort te word in die beskrywing en verklaring van hierdie verskynsel.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages