Traces d'harmonie vocalique à croisement de hauteur en nande (bantou D42)

Original Articles

Traces d'harmonie vocalique à croisement de hauteur en nande (bantou D42)

DOI: 10.1080/02572117.1987.10586683
Author(s): A. Coupez , Belgium

Abstract

Proto-Bantoe, die oertaal van die Bantoetale, het self 'n voorouertaal, naamlik Proto-Tano-Congo, gehad waarin die vokaalsisteem deur die ATR (advanced tongue root)-kenmerk gedupliseer is. Spore van dié dubbele sisteem is vandag in verskeie Bantoetale aanwesig. In Nande (D42) verskyn hulle in 'n bepaalde tipe vokaalharmonie waarin die vokale wat aan die openingsgrade 1 en 3 behoort onderling verenigbaar is, soos ook 2 en 4, terwyl 1 en 2 mekaar wedersyds uitsluit, soos ook 3 en 4. Daar is origens vier semi-vokale wat aan grade 1 en 2 behoort en die harmoniereëls ten opsigte van die parallelle vokale volg.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages