Klasprefikse van Gondzze

Original Articles

Klasprefikse van Gondzze

DOI: 10.1080/02572117.1987.10586677
Author(s): E. , J.M. Baumbach Departement Afrikatale, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Gondzze is 'n Tsonga-dialek wat in die noorde van KwaZulu gepraat word. Die Gemeen-Tsonga klasprefikse het a- of e- as pre-prefiks, maar onder die invloed van Zoeloe het Gondzze pre-prefikse ontwikkel wat altyd identies aan die vokaal van die ware klasprefiks is. Klas 1 a se prefiks u- en ti- in kias 7 in Gondzze kan aan die invloed van Zoeloe toegeskryf word en prefiks bo- van klas 2a aan dié van Swazi. Die behoud van prefiks lu- (klas 11) kan toegeskryf word aan die taalkundige omgewing waarin Gondzze is aangesien die oorgrote meerderheid van Tsonga-dialekte Li- as prefiks het.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages