FANAKALO AND THE ZULU LANGUAGE

Original Articles

FANAKALO AND THE ZULU LANGUAGE

DOI: 10.1080/02572117.1983.10586517
Author(s): S.D. Ngcongwane ,

Abstract

Fanakalo is 'n brabbeltaal wat geweldig in die myne en ander nywer-heidsgebiede in Suid-Afrika gebruik word. Dit staan ook bekend as Kitchen-Kafir, Isilungubhoyi, Isilololo en ander name, die vernaamste waarvan Isikula is, aangesien dit algemeen geglo word dat die Indiërs verantwoordelik was vir die skepping van hierdie lingua franca.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages