Die modellering van heteroskedastisiteit in daaglikse rand/dollar wisselkoersbewegings: 1987–1992

Original Articles

Die modellering van heteroskedastisiteit in daaglikse rand/dollar wisselkoersbewegings: 1987–1992

Published in: Investment Analysts Journal
Volume 25 , issue 43 , 1996 , pages: 21–29
DOI: 10.1080/10293523.1996.11082359
Author(s): F P Cilliers Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en die Universiteit van Wes-Kaapland, , E vd M Smit Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en die Universiteit van Wes-Kaapland, , D Kotze Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en die Universiteit van Wes-Kaapland,

Abstract

'n Nuwe groep van modelle, bekend as Outoregressiewe Voorwaardelike Heteroskedastisiteitsmodelle (OVH), is sedert 1982 ontwikkel. Dié modelle maak dit nou moontlik dat voorwaardelike variansies van tydreekse gemodelleer kan word.

Get new issue alerts for Investment Analysts Journal