Die invloed van triadimenol en karboksien op ontkieming en opbrengs van koring

Short communications

Die invloed van triadimenol en karboksien op ontkieming en opbrengs van koring

Published in: South African Journal of Plant and Soil
Volume 3 , issue 2 , 1986 , pages: 91–93
DOI: 10.1080/02571862.1986.10634199
Author(s): N.G. de Villiers , Republiek van Suid-Afrika , G.D. Joubert , Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die koleoptielgroei van ses koringkultivars waarvan die saad behandel is met triadimenol en karboksien is onder gekontroleerde toestande gemeet. Onder veldtoestande is twee kultivars wat met dieselfde saadbehandelingsmiddels behandel is, by twee plantdieptes vergelyk. Met triadimenol is korter koleoptiellengtes verkry by sommige kultivars, terwyl karboksien die teenoorgestelde invloed gehad het. Net so het triadimenol ook 'n groter nadelige invloed op opkom as karboksien getoon. Dit is nie in die graanopbrengs weerspieël nie.

Get new issue alerts for South African Journal of Plant and Soil