Search
Search results for
We found
1 results for you
-
Implikasies van subhabitat‐diversiteit en die rol van bestuur op die voorkoms van ‘n aantal grasspesies van die suuragtige‐gemengde bosveld1
Item type: Journal Article • Journal: Journal of the Grassland Society of Southern Africa • Authors: G.N. Smit --- Departement Plantproduksie, N.F.G. Rethman --- Departement Plantproduksie,Die subhabitatvoorkeure van sewe grasspesies en die nie‐grasagtige kruide, tipies van die Suuragtige‐Gemengde Bosveld, is in agt kampe, wat verskillende langtermyn‐beweidingsbehandelings ontvang het, ondersoek. Twee subhabitatte is geidenti‐fiseer, nl. onder borne en tussen bome. Verskille in die subhabitatvoorkeure van die...
