Implikasies van subhabitat‐diversiteit en die rol van bestuur op die voorkoms van ‘n aantal grasspesies van die suuragtige‐gemengde bosveld<sup>1</sup>

Original Articles

Implikasies van subhabitat‐diversiteit en die rol van bestuur op die voorkoms van ‘n aantal grasspesies van die suuragtige‐gemengde bosveld1

DOI: 10.1080/02566702.1989.9648159
Author(s): G.N. Smit Departement Plantproduksie, , N.F.G. Rethman Departement Plantproduksie,

Abstract

Die subhabitatvoorkeure van sewe grasspesies en die nie‐grasagtige kruide, tipies van die Suuragtige‐Gemengde Bosveld, is in agt kampe, wat verskillende langtermyn‐beweidingsbehandelings ontvang het, ondersoek. Twee subhabitatte is geidenti‐fiseer, nl. onder borne en tussen bome. Verskille in die subhabitatvoorkeure van die verskillende spesies is gevind en beskryf.

Get new issue alerts for Journal of the Grassland Society of Southern Africa