Afasia—'n relatiwisties-pragmatiese benadering

Original Articles

Afasia—'n relatiwisties-pragmatiese benadering

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 10 , issue 4 , 1992 , pages: 268–271
DOI: 10.1080/10118063.1992.9724473
Author(s): Paul Schveiger Department of Russian Studies, Republic of South Africa

Abstract

As gevolg van die onlangse belangstelling in die algemene eien-skappe van kommunikasie het sielkundiges, neuroloë en filosowe begin belangstel in die pragmatiese eienskappe van afasiese kommunikasie. In hierdie artikel word die pragmatiese aspekte van afasiese kommunikasie in Engels, Hongaars, Romeens en Russies vergelyk. Pragmatick word in hierdie konteks gesien as die wyse waarop pasiente daarin slaag om kommunikatief te funksioneer, wat ‘alternatiewe’ tipes kommunikasie insluit.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics