Towards a linguistic analysis of North Sotho speech registers

Original Articles

Towards a linguistic analysis of North Sotho speech registers

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 8 , issue 3 , 1990 , pages: 129–135
DOI: 10.1080/10118063.1990.9723830
Author(s): PhatudiD. Sekhukhune Department of North Sotho, Republic of South Africa

Abstract

In hierdie artikel word 'n inleidende studie van verskillende taalregisters in Noord-Sotho gedoen. Vir dié doel word verskillende taalgebruiksfere geanaliseer, naamlik voorvaderverheerliking-, kerklike-, roubeklaging-, huwelik- en beroepsfeer. Eerstens word die konseptuele betekenis van die begrip ‘taalregister’ van nader beskou en daarna word gepoog om dié begrip te omskryf. Daar word tot die slotsom gekom dat 'n analise van verskillende taalregisters veral op stylwisseling betrekking het.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics