Morfologie van nie-predikatiewe woorde en konstruksies in Hananwa

Original Articles

Morfologie van nie-predikatiewe woorde en konstruksies in Hananwa

Published in: South African Journal of African Languages
Volume 8 , issue 4 , 1988 , pages: 114–130
DOI: 10.1080/02572117.1988.10586761
Author(s): A.E. Kotzé Departement Afrikatale, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die fonologiese sisteem van die Hananwa-dialek van Noord-Sotho is onlangs (1987) gedokumenteer deur die outeur. In hierdie artikel word die morfologie van die nie-predikatiewe woorde en konstruksies van Hananwa beskryf binne die woordidentifikasieraamwerk soos ontwikkel deur E.B. van Wyk en geïnterpreteer deur D.P. Lombard. Geen ruimte word aan die morfologie van predikatiewe woorde en konstruksies afgestaan nie, aangesien daar beoog word om dit in 'n volgende artikel te doen.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages