Adjektief, telwoord, en possessiefkonstruksie in Gondzze

Original Articles

Adjektief, telwoord, en possessiefkonstruksie in Gondzze

DOI: 10.1080/02572117.1988.10586758
Author(s): E. , J.M. Baumbach Departement Afrikatale, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die adjektiefskakel bestaan uit *na + klasprefiks wat 'n latente pre-prefiks *e het, wat veroorsaak dat die skakel na ne + klasprefiks verander. Die klasprefiks van die selfstandige naamwoord waarmee die telwoorde een-drie gebruik word, word aan hulle geprefigeer, maar in die geval van die ander telwoorde word die selfstandige naamwoord se possessiefskakel gebruik. Die vokaal a van Gondzze se possessiefskakels word ook met e vervang wanneer hulle saam met nomina gebruik word (sien die adjektiefskakel).

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages