“IST ES NUR LESESTOFF FÜR DIE UNTERSTUFE?”

Original Articles

“IST ES NUR LESESTOFF FÜR DIE UNTERSTUFE?”

DOI: 10.1080/02572117.1982.10586492
Author(s): P.S. Groenewald ,

Abstract

In vergelyking met die prestasies wat die skeppende kunstenaar reeds in die swart letterkundes behaal het, kan die vertoning van die literêre kritiek slegs as power beskryf word. Waar dit 'n gemeenplaas is dat die skrywer in die swart tale, en insonder Noord-Sotho, t.o. v. die skrywe van kreatiewe werke reeds veel vermag het, is dit ewe waar dat die buitewêreld nog nie van hierdie prestasies kennis geneem het nie. Die tyd het dus aangebreek dat ons vir ten minste die Noord-Sotholetterkunde, na die skrywer se prestasies kyk om die korrels van die kaf te skei.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages