Die verhouding van bogrondse plant materiaal tot wortelgroeiveranderlikes van mielies op die Rooipoort/Clansthal ekotoop

Short Communication/Kort Mededeling

Die verhouding van bogrondse plant materiaal tot wortelgroeiveranderlikes van mielies op die Rooipoort/Clansthal ekotoop

Published in: South African Journal of Plant and Soil
Volume 8 , issue 3 , 1991 , pages: 158–160
DOI: 10.1080/02571862.1991.10634825
Author(s): D. Haarhoff , Repubüek van Suid-Afrika , A. , T.P. Bennie Departement van Grondkunde, Republiek van Suid-Afrika , M. Hensley , Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die verwantskap tussen bogrondse droëplantmassa, blaar- area-indeks en wortellengte vir mielies (Zea mays L. cv. PNR473) is op 'n Clansthal grondserie naby Potchefstroom ondersoek om sodoende 'n bydrae tot gewasmodellering te maak. Toekomstige wortellengtemetings kan moontlik by dié ekotoop en cultivar uitgeskakel word deur gebruik te maak van regressievergelykings indien die blaararea-indeks of bogrondse droëplantmassa bekend is.

Get new issue alerts for South African Journal of Plant and Soil