Variasie in lipied- en proteïeninhoud van sonneblomsaad en oliekoekmele in Suid-Afrika

Short Communications/Kort Mededelings

Variasie in lipied- en proteïeninhoud van sonneblomsaad en oliekoekmele in Suid-Afrika

Published in: South African Journal of Plant and Soil
Volume 6 , issue 3 , 1989 , pages: 212–214
DOI: 10.1080/02571862.1989.10634513
Author(s): G.A. Smith Departement Veekunde, Republiek van Suid-Afrika , J.P. Hayes Departement Pluimveekunde, Republiek van Suid-Afrika , Naomi Smith Navorsingsinstituut vir Vee- en Suiwelkunde, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die variasie in die chemiese samestelling van sonneblom- saad, wat uit verskillende areas aan oliepersers gelewer is, en die invloed daarvan op die samestelling van die geproduseerde oliekoekmele is in die studie ondersoek. Die ontleding van die sade het 'n betekenisvolle variasie in chemiese samestelling van die saad wat deur persers ontvang is, geopenbaar. Die resultate van hierdie studie dui daarop dat die persers wat doeltreffende prosesseringsprosedures toegepas het, in staat was om produkte met die gewenste chemiese samestelling te produseer.

Get new issue alerts for South African Journal of Plant and Soil