Search
Search results for
We found
1 results for you
-
Die invloed van golwende onderliggende paleosols op seisoenale fluktuasies van vrywatervlakke in eoliese sand van die noordwestelike Oranje-Vrystaat
Item type: Journal Article • Journal: South African Journal of Plant and Soil • Authors: J. A.G. Henning --- Departement Plant en Bodemwetenskappe, Republiek van Suid-Afrika H. J. von M. Harmse --- Departement Plant en Bodemwetenskappe, Republiek van Suid-AfrikaDie resultate verkry gedurende hierdie ondersoek dui op akkumulasie van water in holtes van 'n golwende kleierige ondergrond onder oorliggende sand van eoliese oorsprong. Seisoenale veranderings in die diepte van watervlakke is die gevolg van seisoenale verspreidingspatrone van reĆ«nval. Die...
