Original Articles

The paradox of the phone

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 9, issue sup11, 1991 , pages: 53–79
DOI: 10.1080/10118063.1991.9724312
Author(s): Nigel LoveDepartment of Linguistics,

Abstract

Dit is 'n vasgestelde feit dat spraak nie uit diskrete segmentele eenhede bestaan nie, soos uit aie bevindinge van die eksperimentele fonetiek blyk. Dat fonetici en fonoloe dit nogtans moeilik vind om aj te sien van die foon as 'n fundamentele teoretiese konstruk, word gestaaf deur die kompromiee wat met segmentele analise getref wordZ selfs deur teoretici wat 'n radtkaal verskillende basts vir die begrip van die k ankstruktuur van 'n taal wit ontwikkel. Die foneem, of fonologiese foon, behou verder sy lwuvas op fonoloe se denkwyse (soos uit enige inleidende handboek blyk) ten spyte van 'n verskeidenheid uiteenlopenae standpunte oor wat die aard en oorsprong daarvan veronderstel is om te wees, ten spyte van bekende probleme met die spesifisering van die Joneeminventaris van se/fs tale wat op dte oog af geskik lyk vir so 'n analise, en ten spyte van die bestarin van tale waarvan die fonologiese striiktiiiir in sekere opsigte die postiilate waarop die foneemkonsep bends, weerspreek. Hierdie onbevredigende toedrag van sake is die gevolg van die onvermoe om die aradoks van die foon te waarinee door uit die oogpiint van die nntiiitrwetensk~~likneik s sigbanrs korrespondeer nie. Om te verstnan hoe en lioekoin dit so is, is die L nader tot die lierkenning, aanvaflrding en te bowe koin van 'n konsepte e diskontinui'teit wnt deel is van enrge wetcnsknp waarvan die onderwerp beide natinirlike en kirnsmatig geskepte verskynsels inslirit.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics