Original Articles
DIE VELDWERKGESPREK: AARD EN KENMERKE VAN ONDERHOUDE IN DIE RICHTERSVELD
DOI: 10.1080/10118063.1990.9723846
Author(s): H.C. DreyerDepartement Afrikaans en Nederlands, Republic van Suid-Afrika,
G.J. van JaarsveldDepartement Afrikaans en Nederlands, Republic van Suid-Afrika
Abstract
In hierdie artikel word die veldwerkgesprek beskou as 'n navorsingsonderhoud. Verskillende tipes onderhoude is vergelyk ten einde die spesifieke kenmerke van die veldwerkgesprek vas te stel. Met die klem op gesprekstrategieë, beurtwisseling en herhaling is 'n suksesvolle en onsuksesvolle veldwerkgesprek uit die omvangryke Richtersvelddata geanaliseer.
Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics