Original Articles

Goeiemôre, Good morning, Kgotso, Dumela, Sawubona: opening routines and misunderstandings

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 6, issue 1, 1988 , pages: 93–108
DOI: 10.1080/10118063.1988.9724293
Author(s): G.J. van Jaarsveld,

Abstract

Binne 'n multi-kulturele samelewing soos die in Suid-Afrika kom 'n groot verskeidenheid moedertale voor. Kommunikasie tussen die verskillende kultuurgroepe geskied egter hoofsaaklik in Afrikaans of Engels wat albei Westerse kultuur en norme verteenwoordig.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics