Original Articles

Wh–movement in ancient greek and latin

Published in: South African Journal of Linguistics
Volume 5, issue 2, 1987 , pages: 61–74
DOI: 10.1080/10118063.1987.9724259
Author(s): H.C. du Toit,

Abstract

In hierdie artikel word aangetoon dat wh-skuif in Oud-Grieks en Latyn op 'n soortgelyke wyse funksioneer as in Engels en baie ander moderne tale. Dieselfde bindingsknope geld, nl. S', S en NP en die “landing site” is ook in COMP. 'n Verskil is dat “Pied Piping” en “Preposition stranding” nie in die klassieke tale toegelaat word nie. 'n Kopiërende reël in die marginale onderdeel van die qrammatika hanteer die enkele gevalle waar 'n kopie agtergelaat word tydens wh-skuif.

Get new issue alerts for South African Journal of Linguistics