<em>Ntlo ya monna yo mongwe</em> as moraliteitstorie

Original Articles

Ntlo ya monna yo mongwe as moraliteitstorie

DOI: 10.1080/02572117.2002.10587495
Author(s): P.S. Groenewald Departement Afrikatale, Suid-Afrika

Abstract

Nilo ya monna yo mongwe deur Lebopa is een van die bevredigendste saamgestelde speurverhale in Sepedi. Die verhaal vorm 'n verweefde netwerk van gegewens wat tot 'n verrassende ontknoping lei. Die skokeffek waarmee die verhaal eindig word deur twee basiese storievertelstrategieë bewerkstellig, naamlik, (a) die gebruik van 'n naamlose Verteiler wat sake waameem en weergee, maar sonder om die geheime mag te benoem wat die gebeure laat plaasvind, en (b) die vertragrag van die openbaarmaking van die ware aard van die kritiese omstandighede wat die probleemsituasie omgewe wat deur Lebopa bespreek word.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages