R.R. Phasha: twee vertelstrategieë

Original Articles

R.R. Phasha: twee vertelstrategieë

DOI: 10.1080/02572117.1998.10587191
Author(s): P.S. Groenewald Departement Afrikatale, Suid-Afrika

Abstract

Phasha se novelle, Ke dirišitšwe ke wena, word in 1994 gepubliseer. Die verhaal vertel van 'n skooldogter wat een van haar onderwysers seksueel ten prooi vai. Die verhaal het 'n tragiese afloop. Die belangrikste vertelstrategieë wat Phasha vir hierdie doel aanwend, is (a) die gebruik van die eerstepersoonverteller waardeur die leser oorgehaal word om hom met die lot van die skooldogter te vereenselwig, en (b) die gebruik van die ringvertelling waardeur sy die hoogtepunt van die verhaal as inleidende gebeure van haar verhaal aanbied. Hierdeur kan Pasha die leser 'n kykie in die gemoedere van haar karakters gee. Matsepe gebruik dieselfde tegnieke in sy Megokgo ya Bjoko, maar dan om die mensdom te hekel.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages