DIE LEXI-PROGRAM

Original Articles

DIE LEXI-PROGRAM

DOI: 10.1080/02572117.1991.10586908

Abstract

Die rekenaar sal in die toekoms toenemend gebrutik word as hulpmiddel om woordeboeke saam te stel. Dit is goeie nuus vir leksikograwe, want hoewel die wetenskaplike aard van woordeboeksamestelling aileen groot intellektuele eise aan die woordeboekmaker stel, is dit boonop 'n tydrowende taak wat met baie sleurwerk gepaard gaan. 'n Rekenaar kan hierdie deel van die leksikografieproses maklik hanteer.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages