Stylleer: Sehlabeng

Original Articles

Stylleer: Sehlabeng

DOI: 10.1080/02572117.1991.10586894
Author(s): P.S. Groenewald Departement Afrikatale, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om as voor beeld vir toekomstige stylstudies wat ten opsigte van prosastukke in Noord-Sotho onderneem word, te dien. Tot op datum is ondersocke van dié aard vermy. Die voorbeeld wat vir die ondersock gekies is, is 'n essay van Mabitje oor lente, die eerste seisœn van die Noord-Sotho-jaar, en is uit sy bundel Sehlabeng geneem, wat in 1976 gepubliseer is. Die belangrikste begrippe wal gehanteer word, is tema, styl en stylkenmerk. Tema kan as die bedoeling van die outeur beskryf word. Styl word in die openbaringswyse van die metafisiese kwalileite gemanifesteer waarvan Ingarden praat. Die stylkenmerk is 'n linguistiese element wat aan die outeur se bedoeling gestalte gee.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages