Die hulpwerkwoord in Zulu

Original Articles

Die hulpwerkwoord in Zulu

DOI: 10.1080/02572117.1990.10586843
Author(s): D.J. Fourie Departement Afrikatale, Namibië

Abstract

Die hulpwerkwoord in Zulu is 'n leksikale basiskategorie en behoort daarom sintaktics in die proliferasionistiese tradisie eerder as die reduksionistiese geanaliseer te word. Die morfologiese en sintaktiese kenmerke is nie dis krimine rend genoeg om as Massifikasiekriteria te geld nie, en semantiese ken merke soos modalité it behoort aangewend te word. In hierdie artikcl word geredeneer dat die hulpwerkwoord die verbale leksikalisasie van modaliteit in Zulu is, en dat die modus waardcur dit gevolg word in terme van modaliteit voorspel kan word.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages