Demonstratief in Tswana

Original Articles

Demonstratief in Tswana

DOI: 10.1080/02572117.1988.10586749
Author(s): J.C. le Roux Departement Afrikatale, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Hierdie artikel handel oor die deïktiese en non-deïktiese funksies van die demonstratief in Tswana. Vyf para-digmatiese stelle van die demonstratief word onderskei. Die funksies van elke stel word vanuit 'n gepaste diskoerskonteks beskryf. Klem word gelê op die erkenning van die bestaansreg van al die paradigmatiese stelle van die demonstratief.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages