Introspeksie en 'n voorraadopname

Original Articles

Introspeksie en 'n voorraadopname

Published in: South African Journal of African Languages
Volume 6 , issue 4 , 1986 , pages: 146–151
DOI: 10.1080/02572117.1986.10586667
Author(s): P.S. Groenewald Departement Bantoetale, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die geweldige veranderinge wat na die ontdekking van goud en diamante plaasgevind het, het die Noord-Sotho genoop om van sy tradisionele uitky k op die lewe af te sien. Na dorpe en stede trek hy om te verdien. Die aanpassing hierby geskied nie maklik nie. Wat die vroeë outeurs uitbeeld is 'n nagmerriewerklikheid. Daar het mettertyd wel 'n mate van aanpassing en versoening plaasgevind, totdat outeurs die stadium bereik het waar hulle hul posisie kon herwaardeer. Outeurs het die periode kort vantevore beskryf as een waarin die tradisionele lewenswyse verheerlik staan, terwyl hulle die moderne lewe verfoei het. 'n Kentering het nou plaasgevind; hulle maan die Noord-Sotho om uit sowel die tradisionele as die moderne bestel te soek en te neem wat goed vir hulle is.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages