VERSLAG: DIE ONDERRIG VAN BANTOETALE AAN BLANKE STUDENTE

Original Articles

VERSLAG: DIE ONDERRIG VAN BANTOETALE AAN BLANKE STUDENTE

DOI: 10.1080/02572117.1983.10586510
Author(s): P.S. Groenewald ,

Abstract

Hier volg 'n kort verslag van die Noord-Sotho- en Zoeloetaal-laboratoriumprogramme vir eerstejaarstudente aan die Universiteit van Pretoria opgestel. Die Departement wyk hierin onder andere van die normale praktyk af deur ook van die student se moedertaal in die program gebruik te maak. Hierbenewens eksperimenteer hy tans om 'n hele laboratoriumperiode aan masjienwerk te wy sonder voorsiening dat die student die band terugspeel om na sy prestasie te luister.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages