MAHAPA SE VERTELTEGNIEK

Original Articles

MAHAPA SE VERTELTEGNIEK

DOI: 10.1080/02572117.1981.10586452
Author(s): PS GROENEWALD ,

Abstract

Die Mahapa-essays is eintlik sonder fabel, en kan bestens as n gids se verslae van besoeke aan die onderskeie Noord-Sothotuisgebiede beskryf word. Die spanning werk hy aan die hand deur die teenstelling van die begrippe nabyheid-afstand, hede-verlede, bekendheidonbekendheid, historiese tyd-voortyd, orde-chaos, kerkberg. Die verskillende werke slaag omdat die gids se persoonlikheid betreklik volledig beskryf word. Opvallend van die werke is die hantering van simbole, en in enkele essays, die toepassing van die sikliese vertelpatroon.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages