LOKATIEWE VOORSETSELGROEPE IN NOORD-SOTHO

Original Articles

LOKATIEWE VOORSETSELGROEPE IN NOORD-SOTHO

DOI: 10.1080/02572117.1981.10586449
Author(s): D.J. Prinsloo ,

Abstract

Die doel van hierdie voordrag is om te besin oor die bestaan van lokatiewe voorsetsels in Bantoe en in Noord-Sotho in besonder. Daar sal aangetoon word dat sekere morfeme soos klas-prefiks, besitskakel, demonstratief, ens. in Noord-Sotho as lokatiewe voorsetsels gebruik word om lokatiewe konnotasies te verwoord wat in die meeste ander Bantoetale deur klasprefikse uitgedruk word. Daar sal verder gepoog word om die betekenis van lokatiewe voorsetsels in Noord-Sotho te omskryf.

Get new issue alerts for South African Journal of African Languages