Genese van 'n tipiese toporeeks in die Suid-Vrystaat

Short Communication/Kort Mededeling

Genese van 'n tipiese toporeeks in die Suid-Vrystaat

DOI: 10.1080/02571862.1994.10634294
Author(s): D. Haarhoff , Republiek van Suid-Afrika , P. , A.L. le Roux Departement van Grondkunde, Republiek van Suid-Afrika , M. Hensley , Republiek van Suid-Afrika

Abstract

Die pedogenese van 'n toporeeks in die Rouxville distrik is ondersoek aan die hand van sewe profielgate. Verskeie grond eienskappe is ondersoek. Onder hierdie klimaat is gevind dat moedermateriaal 'n deurslaggewende rol speel by grondvorming. Die moedermateriaal betrokke by hierdie ondersoekgebied is Karoo-doleriet en sandsteen van die Subgroep Tarkastad. Eersgenoemde is kolluviaal teen die helling afgeset en in situ verwering daarvan word aangevoer vir die kleitoename afwaarts in die profiele.

Get new issue alerts for South African Journal of Plant and Soil