'n Vergelyking van koringkultivars ten opsigte van droogteverdraagsaamheid

Original Articles

'n Vergelyking van koringkultivars ten opsigte van droogteverdraagsaamheid

Published in: South African Journal of Plant and Soil
Volume 4 , issue 3 , 1987 , pages: 105–107
DOI: 10.1080/02571862.1987.10634954
Author(s): G.D. Joubert , Republiek van Suid-Afrika

Abstract

'n Proef met vyf koringkultivars en twee vogpeile (50 en 80% van veldwaterkapasiteit) is in 'n glashuis uitgevoer. Kultivarverskiile in droëmateriaalakkumulasie is verkry by die lae vogpeil. Gamtoos het die grootste blaaroppervlakte en blaarmassa gehad by die vlagblaarstadium en uiteindelik 'n hoër graanopbrengs gelewer as die ander kultivars. Gedurende die vlagblaarstadium was blaarwaterpotensiaal by die lae vogpeil van Gamtoos ook laer as dié van die ander kultivars.

Get new issue alerts for South African Journal of Plant and Soil