Voorspelling van die aanpassingsvermoë van koringkultivars gebaseer op daglengte- en vernalisasiereaksie

Original Articles

Voorspelling van die aanpassingsvermoë van koringkultivars gebaseer op daglengte- en vernalisasiereaksie


Abstract

Die koue- en daglengtereaksies van koringkultivars in groeikaste is ondersoek as aanduiding van die produksiegebiede waar die betrokke kultivars sal aanpas. Die resultate toon dat die 24 koringkultivars wat ondersoek is, uiteenlopende koue- en daglengtereaksies vertoon. Klassifikasie van die kultivars op grond van hierdie inligting het goed ooreengestem met die nasionale kultivar-aanbevelings wat grootliks op die opbrengsprestasie In kultivarveldproewe gebaseer is.

Get new issue alerts for South African Journal of Plant and Soil