Voorlopige evaluasie van <em>sporobolus fimbriatus</em> as aangeplante weiding in die sentrale oranje‐vrystaat

Original Articles

Voorlopige evaluasie van sporobolus fimbriatus as aangeplante weiding in die sentrale oranje‐vrystaat


Abstract

Die potensiaal van Sporobolus fimbriatus as aangeplante weiding is ten opsigte van relatiewe groeitempo, kumulatiewe groei, droëmateriaalproduksie, weikapasiteit, blaar : stingel verhouding en kwaliteit (ruproteïen en verteerbaarheid) geëvalueer.

Get new issue alerts for Journal of the Grassland Society of Southern Africa