Original Articles

Produksie en kwaliteit van ‘n aantal grasspesies in die Combretum‐veld van noord‐transvaal

DOI: 10.1080/02566702.1985.9648015
Author(s): P.A. PieterseDepartement Plantproduksie, Fakulteit Landbouwetenskappe,, J.O. GrunowDepartement Plantproduksie, Fakulteit Landbouwetenskappe,

Abstract

Die produksie en kwaliteit van vyf spesies (Themeda triandra, Heteropogon contortus, Digitaria eriantha var. pentzii, Schmidtia pappophoroides en Eragrostis rigidior) is by verskillende frekwensies van ontblaring op ontbosde en onontbosde bosveld gemeet. In die daaropvolgende jaar is intensiteit bygebring met minder frekwensies en is die spesies na drie verminder (H. contortus, D. eriantha var. pentzii, en S. pappophoroides).

Get new issue alerts for Journal of the Grassland Society of Southern Africa