Articles by Author: Marina Joubert

Search results for Marina Joubert

We found 153 results for you
  1. Support for research in climate change and nuclear energy, but less so for fracking: Born-free South Africans’ attitudes towards scientific controversies

    Support for research in climate change and nuclear energy, but less so for fracking: Born-free South Africans’ attitudes towards scientific controversies

    Research into public perceptions of science and technology has often focused on scientific controversies (such as biotechnology or fracking), in order to inform policy decisions or to develop better communication strategies. Recent trends in this field of research acknowledge that...
  2. Commercial Forestry on Signal Hill and Lion's Head, Cape Town

    Item type: Journal Article • Journal: South African Forestry Journal
    The history of afforestation with alien tree species on Signal Hill and Lion's Head, which form part of the Table Mountain Nature Reserve, Cape Town, was reconstructed. The natural vegetation comprises mostly West Coast Renosterveld which is considered the most...
  3. Vestigingsmetodes vir <em>osteospermum sinuatum</em> in die veld van die Klein Karoo

    Vestigingsmetodes vir <em>osteospermum sinuatum</em> in die veld van die Klein Karoo

    Osteospermum sinuatum of bitou is ‘n smaaklike inheemse meerjarige karoobossie wat feitlik uitgeroei is, deur oorbeweiding in die veld, maar wat suksesvol hervestig kan word van saad. Die resultate van ‘n vestigingsproef op die Worcesterse Veldreservaat het getoon dat geen...
  4. Die invloed van verskillende veedigthede teen dieselfde veebeladings op die produksie van jong groeiende ossies op oshonagrasveld

    Die invloed van verskillende veedigthede teen dieselfde veebeladings op die produksie van jong groeiende ossies op oshonagrasveld

    ‘n Weidingsproef is uitgevoer in Oshonagrasveld in Ovambo om vas te stel wat die invloed van verskillende veedigt‐hede teen konstante veebeladings op die produksie van jong ossies is.
  5. Die invloed van snoei op koolsuurg asabsorpsie en koolhidraatinhoud van <em>ehrharta calysina</em> en <em>osteospermumsinuatum</em>

    Die invloed van snoei op koolsuurg asabsorpsie en koolhidraatinhoud van <em>ehrharta calysina</em> en <em>osteospermumsinuatum</em>

    Verwydering van 80% van die bogrondse massa (op ‘n varsmassa basis) van Ehrharta calycina (gras) en Osteospermum sinuatum (bossie) in onderskeidelik die vlagblaar en blomknopstadium het ‘n skerp daling in die totale netto CO2 absorpsie van die plante tot vegolg...
  6. Die invloed van snoei tydens antese op koolsuurgasabsorpsie en koolhidraatinhoud van <em>ehrharta calycina</em> en <em>osteospermum sinuatum</em>
               <sup>1</sup>

    Die invloed van snoei tydens antese op koolsuurgasabsorpsie en koolhidraatinhoud van <em>ehrharta calycina</em> en <em>osteospermum sinuatum</em> <sup>1</sup>

    Verwydering van onderskeidelik 40% en 80% van die bogrondse varsmassa van Ehrharta calycina (gras) en Osteospermum sinuatum (Karoobossie) tydens antese het ‘n afname in die totale netto CO2‐absorpsie, suikerkonsentrasie, styselkonsentrasie en totale beskikbare koolhidraatinhoud van die plante tot gevolg gehad,...
  7. Tegniek vir die bepaling van die hoeveelheid staande droë benutbare materiaal in sentrale hoër karooveld

    Item type: Journal Article • Journal: Journal of the Grassland Society of Southern Africa
    Die hoeveelheid benutbare materiaal (kg. ha‐1) word bereken vanaf die aantal plante per hektaar en die gemiddelde droë materiaal opbrengs per plant op ‘n 40 persent snoeibasis. Die kroonverspreidingspersentasie en kroondeursnit afmetings van die spesies word gebruik in die berekening...