Original Articles

Evaluasie van verskillende grasspesies vir moontlike gebruik in die stabilisering van kunsmatige waterbane


Abstract

Digitaria eriantha subsp. pentzii (= D. decumbens), Cynodon nlemfuensis en “Coastcross II” (Cynodon‐Hibried) was met behulp van steggies gevestig is, en Chlorisgayana. Pennisetum clandestinum en Cynodon dactyton (Pasto Rico), wat met behulp van saad gevestig is, het die beste bedekkings‐waarde gedurende die seisoen van vestiging gelewer. Van die voormelde spesies het die basale bedekking van Chloris gayana, Pennisetum clandestinum, Cynodon dactylon (Pasto Rico) en Digitaria eriantha subsp. pentzii ( = D. decumbens) gedurende die vier jaar wat die proef geduur het, na bevredigende aanvanklike bedekking, toegeneem of minstens konstant gebly. Die beste vestiging is gedurende Desember verkry, terwyl aangetoon is dat ‘n bemesting van ten minste 120 kg N + 16 kg P/ha nodig is om ‘n goeie bedekking en produksie per ha gelewer.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa