Original Articles

Vestigingsmetodes vir osteospermum sinuatum in die veld van die Klein Karoo

DOI: 10.1080/00725560.1976.9648791
Author(s): J. G. V. JoubertDepartement van Akkerbou en Weiding,, P. A. B. van Breda,

Abstract

Osteospermum sinuatum of bitou is ‘n smaaklike inheemse meerjarige karoobossie wat feitlik uitgeroei is, deur oorbeweiding in die veld, maar wat suksesvol hervestig kan word van saad. Die resultate van ‘n vestigingsproef op die Worcesterse Veldreservaat het getoon dat geen vestiging van bitou bewerkstellig kan word deur te saai waar die grond onversteurd gelaat word nie, terwyl goeie stande verkry word deur te saai op grond waarvan die oppervlakte versteur is deur ‘n ghropimplement en/of waar kompetisie uitgeskakel is deur die bestaande plantegroei op die veld, deur middel van ‘n bossieslanerimplement, te verwyder.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa