Original Articles

Benutting en relatiewe smaaklikheid van verskillende grasspesies


Abstract

‘n Eenvoudige tegniek word beskryf waarvolgens die benutting van individuele grasspesies deur beweiers vasgestel kan word, deur middel van puntopnames in die veld, Hierdie metode is veral geskik om die relatiewe smaaklikheid (benutting) van verskillende spesies op verskillende veldtipes, ekologiese omgewings, behandelings van faktoriale proewe, ens., te vergelyk.

Get new issue alerts for Proceedings of the Annual Congresses of the Grassland Society of Southern Africa