Short Communications/Kort Mededelings

Die invloed van kalsium en magnesium op die groei van tabakplante en opname van kalium, kalsium en magnesium in waterkultuur

Published in: South African Journal of Plant and Soil
Volume 5, issue 3, 1988, pages: 163–164
DOI: 10.1080/02571862.1988.10634280
Author(s): C.J. Steenkamp, Republiek van Suid-Afrika, J.A. de BruynDepartement Plantkunde, Republiek van Suid-Afrika, A.A. TheronDepartement Grond- en Waterboukunde, Republiek van Suid-Afrika

Abstract

'n Toename in the Ca-konsentrasie van 'n voedingsoplossing het 'n verhoging in biomassa tot gevolg gehad asook 'n verhoogde opname van K en Ca deur tabakplante. Die opname van Mg aan die anderkant word onderdruk deur toenemende konsentrasies van Ca in die voedingsmedium. 'n Verhoging in die Mg konsentrasie van die voedingsoplossing vanaf nul tot die laagste konsentrasie het 'n verhoging in biomassa asook die opname van K, Ca en Mg tot gevolg gehad. Verdere verhogings in die Mg- konsentrasie van die voedingsoplossing het egter 'n onderdrukkende invloed op al bogenoemde waarnemings gehad.

Get new issue alerts for South African Journal of Plant and Soil