Original Articles

Die ekonomiese implikasies van bosverdigting en bosbeheer soos van toepassing op ‘n speenkalfproduksiestelsel in die doringbosveld van die Molopo‐gebied


Abstract

Daar bestaan ‘n dringende behoefte aan ekonomies geregverdigde kostes wat as riglyne kan dien vir bosbeheer in die Molopo‐gebied. In hierdie referaat word so ‘n bedrag beraam.

Get new issue alerts for Journal of the Grassland Society of Southern Africa